Niks gaan ooit weg nie

Niks gaan ooit weg nie. Nie hierdie blog nie (oor ek dit nie oor my hart kry om hom te delete nie) en ook nie ons woorde en voetspore nie. Al sien niemand die woorde wat ons sê nie is dit vir altyd in ons harte en geheue vasgelê. Woorde kan van die grootste onsigbare…

Advertisements

Janie – Gebaseer op ‘n ware verhaal

“Ivan Opperman, dit is alles jou skuld,” Praat Janie met Ivan asof hy alles kan hoor. “ As jy nie dood gegaan het nie was ek nie nou hier nie.” Sedert Ivan se dood twee jaar terug praat Janie met hom want sy voel dan minder alleen. Ivan was te mooi vir ‘n man. Lank…

Om te dien op ‘n ander manier

Sy groen oë lyk soos die hemp wat hy aanhet. Hulle raak passievol terwyl hy my vrae antwoord en vir 'n rukkie ruik ek saam hom die opwinding wat sy beroep mee gebring het. Ek vra hom eerlik uit en hy antwoord my met 'n reguit blik en sonder huiwering. Ek waardeer dit in 'n…

Inspirasie: Om te vergewe.

Soms het ons aksies 'n impak op ander sonder dat ons dit besef. Ek ken 'n man, kom ons noem hom Pieter,  wat vier sussies aangeneem het. Nie oor hulle nie kinders kon hê nie, want hulle het reeds drie van hul eie kinders gehad. Sy vrou is 'n kinderhuis kind en sy was baie…

Vroue

Vroue. Die laaste ruk veral is ek so bewus van die rolle wat vroue in ons samelewing speel. Daarmee sê ek gladnie vroue is meer belangrik as mans nie. Ons rolle is ewe belangrik as ons 'n balans wil handhaaf in ons samelewing. My bewuswording oor die rolle van vroue is dalk maar net oor…

“Ek is Liza” / “I am Liza”

Die lewe lei mens mos aan die hand sonder dat jy dit agterkom. Ons dink ons beplan ons lewens presies en tog wys die lewe soms vir jou dat dit nie heeltemal so waar is nie. So was die ontmoeting tussen my en Liza. Ek het geskubaduik en betrokke geraak by opleiding om 'n "buddy"…

Uitdagtings

Eendag , ongeveer lank gelede, het 'n  reeds 65 jarige man vir my gesê dat ons vroue eers op 35 ons breine kry. Ek weet wat hy toe bedoel het. Dit is wanneer jy begin gemaklik raak in jou vel. Dinge minder pesoonlik vat. Meer begin speel as jy tot dan nog net die lewe…